|
MST Zwartkop Tennisakademie |
Tel: 012-666 8781 |
Sel: 083 6333 797 |
FAKS: 083 8 6333797 |
E-POS: mwmstbw@mweb.co.za |
![]() |
ZWARTKOP TENNISAKADEMIE
Wat behels die akademie?
|
Doel van die akademie:
|
In
samewerking met:
Aangesien al die afdelings so belangrik is het ons besluit om deskundiges in elke veld te kry. Ons werk egter saam om vir u kind die beste afrigting te gee. |
Toelatingsvereistes
& Koste:
Leerlinge moet ten minste ernstige toernooispelers wees. Daar word jaarliks slegs 8-10 leerlinge gekeur.
R 250 per maand (12 maande) – Sluit afrigting en biokenetikus in. Maretha Claasen – addisioneel.
Sel – 083 6333 797 E mail – mwmstbw@mweb.co.za
|
[Tuisblad] [Afrigting] [Reels van Afrigting] [Junior Klub] [Ballewales] [Jongste Nuus]