|
JUNIOR KLUB |
Tel: 012-666 8781 |
Sel: 083 6333 797 |
FAKS: 083 8 6333797 |
E-POS: mwmstbw@mweb.co.za |
![]() |
Op Saterdae is daar by Laerskool Hennopspark 'n klub waar alle leerlinge wat by ons afrigting kry die geleentheid het om te kom speel. Selfs die Mini Maniacs kan kom speel.
Die MiniTennis begin om 08:30 en duur tot 10:00. Vanaf 10:00 tot 12:00 speel die Beginners. Leerlinge kan kom speel gedurende die tye wat hulle standaarde speel. Daar is geen ekstra koste hieraan verbonde vir leerlinge wat by ons afrigting kry nie.
Vir die ouer leerlinge is daar 'n klub by Hoërskool Zwartkop. Die klub duur van 10:00 - 12:00. Die kinders reël self hulle wedstryde.
[Tuisblad] [Afrigting] [Reels van Afrigting] [Ballewales] [MST Zwartkop Tennisakademie] [Jongste Nuus]